Skip to content

Hier kuier ons saam met mekaar. 'Live' samekomste, kleingroepe en nog meer

Meeting starts in :

00
days
00
hours
00
minutes
00
seconds

25-08-10 Samekoms

Session date: Sunday, Aug 10, 2025 06:30 PM
Duration: 1 hour 45 minutes
Timezone: Africa/Johannesburg

Ons gesels oor ‘n bekende vers wat baie gebruik word – Waar 2 of 3 in my Naam vergader, is Ek by hulle.
Wat beteken dit regtig?
Wat beteken dit dat dit wat ons op aarde vasbind, sal in die hemel vasgebind wees?

Wat gaan eintlik hier aan?

Kom lees, luister, dink en gesels saam.

(As jy wil, kan jy gerus Matteus 18 bietjie deurwerk voor die tyd.)