Ontdek die diepte van die Bybel met die toepassing vir vandag
Dagstukkies
Begin jou dag met 'n 5 minute video dagstukkie oor die vers-vir-die dag.
Dit word direk gestuur na jou WhatsApp sodat jy dit dadelik en maklik kan sien
Preke
Video preke wat diep in die Bybel induik. Grieks, Hebreeus, Latyn, Geskiedenis, Konteks - alles word gebruik om te ontdek wat die Bybel werklik sê. Vir toe daar. Vir nou hier.
Onderwerpe
Bybelonderwerpe en lewensonderwerpe word in diepte bespreek. Jona; Noag; Evolusie; Tatoos; Wegraping - kom luister hier.
Gemeenskap
'Live' eredienste, kleingroepe, besprekings met mense oor die wêreld. Kerk saam met jou gesin, saam met jou vriende, maak nie saak waar hulle is nie.
Berading
Gaan jy deur moeilike tye? Onseker tye? Het jy hulp nodig in jou taal? Aanlyn, een-tot-een help ons mekaar.
Lewensreis
Waarheen is jy op pad? Is daar balans in jou lewe? Sukkel jy om te weet hoe om vorentoe te gaan? Ons maak saam planne.
This is a demo store for testing purposes — no orders shall be fulfilled. Dismiss